Produkontwikkeling

Ons kan u met die ontwikkeling van u voedselprodukte help.
Ons is gereed om die ontwikkeling van u bestaande produkte met ons deeglike tegniese kennis en vermoë om inligting maklik te bekom, te ondersteun.
Ons kan u onder meer help om nuwe funksionele eienskappe aan produkte te gee, gehalteprobleme op te los, raklewe te verleng, smaakeienskappe te verbeter en produkkoste te verlaag.