Opstel van ’n uitvoerbaarheidsverslag vir ’n voedselaanleg

Die eerste stap voordat ’n voedselaanleg opgerig word, is om ’n gedetailleerde tegniese uitvoerbaarheidsverslag op te stel.